Ons Gemeente se Werkende Jeug
Matt 28:19
Gaan dan heen
maak  hulle
doop  hulle
en  leer  hulle
Jeremia  29:11
Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om vir julle ʼn hoopvolle toekoms te gee
Die fondasie van ons bediening bestaan uit groepe wat weekliks bymekaar kom. Ons het vanuit Jesus se lewe geleer dat om in 'n aanspreeklikheidsverhouding te staan die beste manier is om te groei.

Ons het ook bevind dat "Alleen kan jy baie vinniger gaan, maar saam kan ons baie verder gaan." Ons bedien ook die werkende jeug met 'n belewenisdiens, of spesiale geleentheid elke maand.

Kontak vir Richard: 073 026 2951


©  2014 All Rights Reserved  •  based on a design by Weigh Data Management Systems.
BYEENKOMSTE

SONDAE

09h00 EREDIENS • KINDERKERK
18h00 AANDDIENS


WOENSDAE

10H00 KINGDOM MOMENTS
19H00 VERSKEIE SELGROEPE


PASTOOR BUKS MULLER
083 277 8058