Ons Gemeente se Senior Burgers
Matt 28:19
Gaan dan heen
maak  hulle
doop  hulle
en  leer  hulle
Jeremia  29:11
Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om vir julle ʼn hoopvolle toekoms te gee
In ons gemeente is die bejaardes vir ons kosbaar! Die wysheid kom saam met die grysheid, en daarom poog ons om al ons bejaardes ook op hulle vlak te bedien!

Ons het die wonderlike Hester Meyer wat dit haar verantwoordelikheid gemaak het om die bejaardes te bedien en vir hulle aktiwiteite en heerlike kuiers te reël! As u of u eggenoot 60 of ouer is dan moet u by hierdie groep inskakel!
Hester Meyer 083 458 4389


©  2014 All Rights Reserved  •  based on a design by Weigh Data Management Systems.
BYEENKOMSTE

SONDAE

09h00 EREDIENS • KINDERKERK
18h00 AANDDIENS


WOENSDAE

10H00 KINGDOM MOMENTS
19H00 VERSKEIE SELGROEPE


PASTOOR BUKS MULLER
083 277 8058