Ons Gemeente se Selle
Matt 28:19
Gaan dan heen
maak  hulle
doop  hulle
en  leer  hulle
Jeremia  29:11
Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om vir julle ʼn hoopvolle toekoms te gee
Selgroepe is die ideale plek vir die hele gesin om saam met medegelowiges geestelik te kan groei. In ons gemeente skep ons geleentheid hiervoor en moedig ons gemeentelede aan om betrokke te raak by een van ons verskeie selgroepe.

Aangesien ons selgroepe versprei is oor Springs sal ons jou graag wil help inskakel by die selgroep die naaste aan jou woning.

Indien jy meer inligting wil hê oor die verskeie selgroepe kontak :
Kerkkantoor - 011 815 1602 (Maandae - Vrydae 08h00-13h00)

Pastoor Buks Muller - 083 277 8058

Wanneer ons Selgroepe plaas vind:

Woensdae 10h00
Kingdom Moments

Woensdae 19h00
Werkkende Jeugsel
Tienersel
Huissel

Donderdae 10h00
Senior Burgers sel





©  2014 All Rights Reserved  •  based on a design by Weigh Data Management Systems.
BYEENKOMSTE

SONDAE

09h00 EREDIENS • KINDERKERK
18h00 AANDDIENS


WOENSDAE

10H00 KINGDOM MOMENTS
19H00 VERSKEIE SELGROEPE


PASTOOR BUKS MULLER
083 277 8058