Ons Gemeente se Dameskring
Matt 28:19
Gaan dan heen
maak  hulle
doop  hulle
en  leer  hulle
Jeremia  29:11
Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om vir julle ʼn hoopvolle toekoms te gee
Die grondslag van die Dameskring is die Woord van God soos dit bely word in die drie formuliere van eenheid. Alle belydende Dames van die A.G.S Lewende Waters Springs kan lede van die Dameskring word.

Ons doelstelling is die volgende:

Om as susters saam op te groei in liefde vir die Here, onder andere deur studie in die Bybel, verrykende besprekings en gesamentlike werksaksies.


©  2014 All Rights Reserved  •  based on a design by Weigh Data Management Systems.
BYEENKOMSTE

SONDAE

09h00 EREDIENS • KINDERKERK
18h00 AANDDIENS


WOENSDAE

10H00 KINGDOM MOMENTS
19H00 VERSKEIE SELGROEPE


PASTOOR BUKS MULLER
083 277 8058